Konflik in die duiwesport

Geskryf deur Dr Jaap Nel As daar nou een onderwerp is wat al holrug gery is, is dit hierdie een. Gaan kyk maar, daar is nie ‘n duiwetydskrif waarin daar nie ‘n artikel is of waar daar nie minstens in een of meer artikels na konflik verwys word nie. En tog is dit seker...