Aan alle lede
Neem asseblief kennis dat die FBHU bust-up verskuif is na die 04 Desember 2015 as gevolg van n probleem met 12 Des 2015. Stel U lede asb in kennnis van die verandering van die FBHU se bust-up.
FBHU BEKER-UITDELING
Plek: Spine Road High, Mitchells Plain
Datum: Vrydag, 04 Desember 2015
Tyd: 19h30 vir 20h00
Klere Drag: Formeel
By voorbaat dank
E Erasmus
Recent Comments