Dit is met leedwyse dat die Raad U moet meedeel dat die volgende lede ons verlaat het.
Hiermee deel ons ook ons innige meegevoel met die families en bid hulle sterkte toe
J Adams (Kosie) (NSHU) President van die Raad
MM Wilson (NSHU)
Danie Oosthuisen (SDHU)
E .Erasmus
Recent Comments