VOORWOORD
In die 46 jaar wat ek vlieg was ek 34 keer klub punte kampioen en 16 keer Unie punte wenner, en vir 35 keer behoort die langpad puntebeker aan my. Dis lekker om die klub kampioen te wees en skoonskip te maak van die middle- en langpad wedvlugte maar die heel lekkerste lekkerkry was Graaf Reinet in 2007 seisoen. Ek dink nie daar was al ooit so ‘n wedvlug gevlieg nie.

Ek vat die eerste 11 plekke in die klub en die eerste 9 plekke in die WRPU. My hok vat 22 van die 50 plekke in die klub en 20 uit die 100 in die WRPU. Die laaste 5 wedvlugte van die seisoen maak my duiwe skoonskip in die klub en WRPU en wen die langafstandpunte.

Werklik ‘n formidabelespan. Ek het hierdie posisies gedeurende die nag geklok, waar ek die eerste 9 in die unie gehaal het. Deur die jare het baie duiwe boere met my duiwe presteer. Manne soos Sakkie v Heerden – Windhoek, Nico Dreyer – Bloemfontein, Louis Weakley – Durban, Slang van Zyl – Potgietersrus, Riaan de la Rey – Ugie, Marius Louw – Kakamas, Gert Swart – Pretoria, Pastoor Martin Beneke – WRPU, Eddy Renda – Wesrand, Arend Esterhuizen – THU, Jan du Toit – Pta, Iaan du Toit – Carletonville, Nick, Steven en Nico Mathee – Carletonville, Elbie en Jaap Mostert, Pokkie Heymans – Kaapstad, Wydeman – Malmesbury, Francois Fourie en Andre Nel – Upington, Retief Uys – Springs, Rassie Venter, Nic Oelofse – WRPU, Johan Kruger – Klerksdorp, Louw Jurgens – Rustenberg, Jan Knoetze – Magaliesberg, Gerald Fourie, Koert Grobler – Krugersdorp, Marius Meyers – Florida, Hennie Uys – Delarey, Louw de Jager, Senekal-Klerksdorp, Wik Strydom – Jamestown en At Brits – Groblersdal, Kader Ahmed – Kaap, Newman en Rhoda (Yatie en Kwagga) – Stellenbosch Homing Union, Gerhard Stofberg –Kaap – Braam van Molendorff KRPS – Jan Bester WRRPA – Bruce Mulder – George – Robert Wilke – Bloemfontein en George Gorden – Bloemfontein en vele ander.

LET WEL/PLEASE NOTE:
Cash Bar and refreshments will be available
Kontant kroeg en verversings beskikbaar
Although all pigeons were fertile in 2014, fertility cannot be guaranteed
All duiwe was vrugbaar in 2014 maar geen vrugbaarheid word gewaarborg nie
If unable to attend the auction, Telephonic bids will be available on the following numbers:
Telefoniese offers sal aanvaar word op die volgende nommers:
082 897 8757
083 258 3345
082 369 8136

VOORWOORD VAN BRAAM VAN MOLENDORFF
Ek ken vir Cas die afgelope 15 jaar en ons het oor die jare hegte vriende geword, ek gaan ons Saterdae op sy plaas in Parys mis waar ons vir jare deur die seisoen ons oefen duiwe gaan los het. Cas is seker een van die mees kompeterende duiweboere wat ek ken, as hy die week sleg gevlieg het het hy onmiddelik soos hy dit stel “gaan boeke vat”, gekyk wat verkeerd is en die volgende week was hy dan weer met mening terug!

Deur die jare was hy verkeie kere die unie en klub kampioen en ek kan nie onthou dat hy ooit nie onder die eerste 5 in die WRRPA geeindig het nie.

Die duiwe in Cas se hok is sekerlik van die bestes wat in die land beskikbaar is, sy uitsonderlike kennis van duiwe is alom bekend en menige duiweboer het hom al genader om sy duiwe te kom beoordeel. Vir baie jare was Cas ook as SANPO beoordelaar gebruik op verskeie skoue waar hy duiwe beoordeel het en velemale die wen duif uit gehaal het. Hy was ook deel van die internasionale panel van beoordelaars tydens die Internationale Duiwe Olimpiade in Kaapstad. Ek was bevoorreg dat Cas jaarliks vir my jong duiwe geteel het waarmee ek uitsonderlike sukses behaal het. In 2013 was ZAD 2010/ 7761 en in 2014 was ZAD 2012/ 2814 vir my die beste ope duif in die WRRPA, 2814 was ook die beste algehele duif in 2014 en in 2013 die 2de beste jongduif in die WRRPA. Haar ouers is op Cas se veiling en ek kan hulle ten sterkste aanbeveel!

Cas het op die hoogste vlakke van die sport presteer en in al die fasette vanWedvlug duiwe sport SANPO meriete verwerf: Vlieg, Skou en Administrasie!Namens die klub en unie wil ek hom sterkte toewens met sy veiling en hoop dat hy nog steeds in die sport sal betrokke bly sodat sy kennis nie vir ons verlore sal wees nie.

Braam van Molendorff
Wedvlugsektretaris Voorsitter KRPS en WRRPA

A THANK YOU LETTER

As I come to the end of my racing career there is a few ‘THANK YOU’s that needs to be done.

First and foremost: THANK YOU to my CREATOR that made the racing pigeon to give so much pleasure to so many fanciers worldwide, that also became my friends.
Then: Thank you to my wife and sons for releasing me to practice my pigeon career. Without their support I could not have achieved the top positions that I did achieve.
Then to all the men and women that raced with me through the years from 1969: you enriched my life through all the laughs and braais and battles, joys, tears and ‘asyn lappe’ that we shared. So many of my peers are gone already but all of you made my pigeon career worth the while.

As I decided to finally move to my farm in Parys, I have to say goodbye to my racing career. The reason why I am selling all my pigeons is that I can’t race in Parys and I am physically not fit enough anymore to carry on racing. This was a tough decision but all things comes to an end and this is the end of racing for me.

This past season was an exceptionally good racing season for me and I am thankful to end my career on such a high note. In the 46 years of my racing career I was club points champion 35 times and Union points champion 16 times in overall and open points. For 35 years the long distance points cup was taken home by me and since my previous sale in 2008 I was 4 years Middle distance point winner in the club and 2nd the other 3 years. I also took the short distance points for 4 years ending second in the other years. 5 out of the last 7 years I had the ‘BEST BIRD’ and/or ‘BEST OPEN BIRD’ in the club with the high point in 2011 when I took 1ST, 2ND, 3RD, 4TH, 5TH, 7TH, 8TH, 9TH, BEST BIRD with 26 ‘BEST BIRD’s out of the 50 club positions, 1ST & 2ND BEST OPEN BIRD and 1ST & 2ND BEST YOUNG BIRD with another 6 in the first 50 positions. In those years I did very well in the WRRPA with 2011 the highlight when I took 1ST, 2ND & 4TH WRRPA BEST BIRD with 8 in the first 50, 1ST & 3RD WRRPA BEST OPEN BIRD and 1ST & 9TH WRRPA BEST YOUNG BIRD.

When my hen ZA 2009/D04977 that I promptly called ‘SILVER LADY’ (LOT 14), won the SANPO LONG DISTANCE SILVER MEDAL, I thought I achieved all there is to achieve until this year that my hen ZA 2013/D5109, (LOT 5) ‘GOLDEN LADY’ won the SANPO MIDDLE DISTANCE GOLD MEDAL for the 2014 season, I knew this was it. The pleasure it gave me to be able to breed such pigeons it truly a gift from above and I give all the glory to my Father in Heaven.

So, once again, thank you for all my pigeon friends and acquaintances that made my pigeon career worthwhile and especially for those of you who, through the years, raced and won with my pigeons that helped to make many fanciers throughout South Africa and Namibia champions.

Your friend and racing partner
Cas Mathee

VIEW SALE LIST | VIEW ONLINE AUCTION