SANPO NUUS
9Desember2015
- NB/NB/NB/NB/NB
ALLE UNIE en FEDERASIE BESTURE: STUUR ASB DIE BESONDERHEDE VAN U VOORRAAD BEAMPTE NA DIE SANPO TESOURIER EN SANPO VOORRAAD BEAMPTE.
HULLE BENODIGDIE VOLGENDE:
- Naam en van
- Kontaknommer
- E pos
- Bewys van betaling van voorraad.
Die watditnogniegestuur het nie.
Die voorraad is reeds afgelewer en Janet is tans besig met die versendingna die onderskeieorganisasies.
NuweTesourier : Gerhard Schack – 082 788 5149- ge*****@el**.za
NuweVoorraadbeampte: Janet Dorling – 082 665 3676 – tw*******@gm***.com
SANPO RAADSLEDE: STUUR DIE VERSOEK NA U ONDERSKEIE ORGANISASIES ASB. (Netomdubbelsekertemaakalmalkry die versoek)
- Baiewelkomaan al die nuweontvangersvan die SANPO NUUS. Sedertverlede week se versoek het ekongeveer 150 nuweledeopgesit. Onthouom u klubbestuurlede se e posbesonderhede in testuur.Hierdie e pos word gestuuraanongeveer 300 ledewaarvan 220 in bestuursposisiesaangestel is. Stuur die nuusaan al julledeasb.
- Radio gesprek die week. Shane Gerber (SANPO Raadslid – Port Elizabeth) sal die week praatoor die vorderingrakende die ETS stelselssowel as meerinligtingoor die duiweskouwat die Port Elizabeth mannegaanaanbied.
- Volgende week gaan die SANPO President,Fadiel Hendricks die laaste radio gesprekvir die jaarbehartig.Dievolgendeduiwepraatjiesaleers op 15 Januarie 2016 plaasvind.
- Radio gesprekkangeluister word tussen 05:30 en 06:00 Vrydagoggende. Radio Pretoria sowel as in “streaming” en DSTV 887 WERELDWYD.
- Raadsvergaderingterugvoer: Eksaloor ‘n kortopsomming van die besprekings / besluitewattydens die vergadering in Durban plaasgevind / geneemis dvm SANPO NUUS uitstuur. Die formeleterugvoersalegtersteeds deur die onderskeie SANPO Raadsledegegee word aanhulonderskeieorganisasies.Ekwerk tans aan die notule van die Raadsvergadering.
- Ek het die lys van merietesontvangopgedateer. Indien u bewus is van ‘n merietewatingestuur is en nie op die lysverskynnie, kontak my asbdadelik. Ekwilweer ‘n beroepdoendat die organisasies ten minstehulbesteduiweinskryf.
- Onthoudat die sluitingsdatumvir die indiening van merietesis eerskomendeVrydag 24H:00 is.
- Ek het toestemming van die raadverkryom die 80 + sertifikatena die sluitings datum na die ledetestuurnieeerstydens die gala aandnie. Meer inligtingsalvolg. Die sertifikatemoetdeur die president onderteken word.
- Onthouasb die SANPO ALGEMENE JAARVERGADERING salvolgendejaar in Pretoria plaasvind.
Die datum: 12 Maart 2016. Die “gala” geleeentheidsal die aand van die 12 de plaasvind. Ons hoop werklikdatbaie van onsduiweboere die geleendheidsalbywoon.
Raadsvergadering: 11 Maart 2016 (09:00)Slegs SANPO raadslede.
AlgemeneJaarvergadering: 12 Maart 2016 (10:00)Alleingeskrewe SANPO lede.
Gala funksie : 12 Maart 2016 (19:00). Almalwelkom. RSVP en kostessalbekendgemaak word.
Verskeieander items word beplansoosbv. Uitstallings, ‘n veiling en verskeiesprekers.
Die reëlings en kontakpersone se besonderhedesalookspoedigversprei word.
SANPO MERITS 2015
SANPO Merits.
- Sluitings datum viraansoeke/ Closing date for applications: (11 December 2015)
- Berekenings / Calculation: (12 December 2015 – 4 January 2016)
- Uitslaena SANPO President virgoedkeuring / Results to the SANPO President for approval. (5January 2016.)
- Bekendmaking van die wenners / Announcement of the winners: (22 January 2016)
- DSTV CHANNEL 887
- Toekenningssalweesvir / awards for :
- Wedvlugmeriete / racing merits
- Admin meriete / admin merits
- Skoumeriete / show merits
- Skoubeoordelaartoets / show judges tests
- Dames MerieteToekenning / ladies merits
- Bestewedvlugduiwetoekennings / best birds awards
- Beste Junior Toekennings / best junior
- Ledebo 80 jaar : spesialetoekenning / members 80 years : special award
APPLICATIONS ALREADY RECEIVED:
FANCIERS 80 YEARS PLUS:
- AndriesSchoultz ( Duzi Combine)
- Albert Neilson (GPU)
- KA Eiber (NFS)
- LH Henning (SKDU
- CH Basson (MDU)
- CC du Bois (WBU)
- F Cole (NRU)
- P Taljaard (YSC)
- HJ Marx (VNRF)
- PJ Fourie (GPU)
- F Nasser (PWDU)
- EWW Kenton (KZNRPU)
- GW Taylor (KZNRPU)
- JD Taylor (KZNRPU)
- SP Lombard (KZN)
BEST BIRD SUBMISSIONS:
- Colyn Nel (PWF)
- Alwyn Bester (PWDU)
- D Rossouw (NRHU)
- Jannie Nel (BPF)
- Sansom Lofts (BPF)
- G Horn (WBU)
- S Dowd (GPU)
- Kitchenbrand Lofts East (GPU)
- M Els (EPPU)
- CamelotteHokke (NWK) S v Weilligh
- Pieter en Ferdie Lubbe ( PWDU)
- Karel en Ian (WCPTA)
- Mavericks Lofts (PWDU)
- P Viljoen (NOKPU)
- A Louwrens (EPPU)
- M Els (RPPU) Marcelle en Zelda)
- H Laubcher (WCPTA)
- M v Schoor (WRRPA)
- A Botha (OERF FED)
- V Ferreira (PSPU)
ADMIN SUBMISSIONS
- Jurie de Witt (WBU)
- WN Quamtrill (GPU)
- W Peverett ( )
- G Struwig (EPPU)
- CC Du Bois (WBU)
- N Esterhuizen (NRHU)
- EW Wallendorf (WCPRPF)
- JJ Hanekom (MIDD PU)
- LC February (FBHU)
- EB Gabriels (FBHU)
- MV Daniels (FBHU)
- Q Newman (FBHU)
LADIES MERITS
- J Struwig (EPPU)
- R v Zyl (MPU)
- MD Faul (SKDU)
RACING SUBMISSIONS
- GC Steenkamp (WBU)
- Blue Stratos (SKDU) JW Faul
- AH Janse v Rensburg (MPU)
- ST Mattheys (MPU)
- L Gindra (PWF)
- M Els (EPPU)
- HS Diedericks (EPPU)
- AH Janse v Rensburg (MIDD PU)
- ST Mattheys (MIDD PU)
- W Steenkamp (SRF)
- JG Duvenhage (PTA FED)
JUNIOR SUBMISSIONS
- GJ du Toit (WCPRPF)
- J Lambie (OERF FED)
Recent Comments