Unie en Federasie bestuurslede en alle ander lede op die groep.
Ek wil namens Fadiel en die SANPO span aan al ons lede en hul gesinne ‘n baie voorspoedige en geseende nuwe jaar toewens.
BAIE WELKOM AAN AL DIE NUWE LEDE OP DIE GROEP. ONS GROEI MET SO 50 PER WEEK

Belangrike afkondigings:
1 .Die SANPO grondwet sal binnekort op die SANPO web geplaas word. Dit is na die Durban raadsvergadering se veranderinge wat ingewerk is. kyk asb spesifiek na wedvlug reel D15.3. Die verandering is nie tydens die Spesiale vergadering op die agenda geplaas nie. (handel oor die loslating van duiwe)

  1. All Grondwet wysigings van die organisasies wat tydens die SANPO AJV bespreek en aanvaar moet word, moet my asb voor die 29 ste Januarie 2016 bereik.Dit moet ses weke voor die vergadering versprei word vir bespreking.
  2. Die Geloofsbriewe word aangeheg vir die Pretoria vergadering. Richie sal dit ook op die blad plaas.
  3. Inligting oor die SANPO AJV (12 Maart 2016 in Pretoria) sal uitgestuur sodra ek dit van die organiseerders ontvang.
  4. Daar word van SANPO se kant af aandag gegee aan die opgradering van die SANPO blad.
  5. BAIE BELANGRIK: MERIETE AANKONDIGING EERSKOMENDE VRYDAG OGGEND OP RADIO DSTV 887 DEUR DIE PRESIDENT (moet my asb nie skakel vir die uitslae nie )

SANPO groete

Johan