FEDERATED BOARD OF HOMING UNIONS
STREEK-SKOU

PLEK: Gemeenskapsaal (Paarl)
DATUM: 07 Mei 2016
TYD: Tussen 08h00 en 09h00 die Saterdag 07 Mei 2016 moet die duiwe in die hokkies gesit word.

Duiwe vir Paarl area en omliggend kan Vrydagaand in hokkies gesit word vanaf 19h00 tot 22h00. 

BEOORDELING: Begin om 10h00
INSKRYWINGS: Maksimum van 3 duiwe per klas
INSKRYWINGSFOOI: R 5.00 per duif
INSKRYWINGS SLUIT: Maandag 02 Mei 2015 (geen laat inskrywings sal aanvaar word nie)

  1. Pryse:
  2. Eerste 6 duiwe sal punte ontvang per klas (6 – 1)
  3. Slegs wen duiwe sal sertifikate ontvang
  4. Die kampioen duif per klas sal roset ontvang
  5. Moontlike prysgeld “Class Winners” (afhangende van inskrywings)

Reëls

  1. Alle duiwe moet die eiendom van die deelnemer wees
  2. Alle duiwe moet gering wees
  3. Duiwe moet geen “marker” aan het nie
  4. Elektroniese ringe kan aangehou word
  5. Wenners klasse – Die volgende duiwe kan deelneem in hierdie klasse:

Klub vlak: onder die eerste 3 geëindig het

Unie vlak: onder die eerste 10 geëindig het

Board/Federasie vlak: onder eerste 50 geëindig het

‘n Sertifikaat of klub brief geteken deur voorsitter of sekretaris sal as bewys aanvaar word dat duif hierdie posisies gevlieg het.

Verder val die FBHU Skou ook onder die SANPO Skou reëls.

Beoordeling

  1. Paneel van beoordelaars sal vasgestel word deur skou-komitee
  2. Hoof beoordelaars sal bekend gemaak word op dag van skou
  3. Beoordelaar se besluit is finaal
  4. Geen ongemagtigde persone word toegelaat op die vloer tydens beoordeling

 

KLASSE

  1. STOET DUIWE (STOCK BIRDS)
  2. Blue Bars and relative pied Cocks
  3. Blue Bars and relative pied Hens
  4. Chequers and relative pied Cocks
  5. Chequers and relative pied Hens
  6. Mealy/Reds and relative pied Cocks
  7. Mealy/Reds and relative pied Hens
  8. Any other colour Cocks (than above)
  9. Any other colour Hens (than above)

BEST STOCK COCK/BEST STOCK HEN 

  1. OPEN CLASS
  2. Blue Bars and relative pied Cocks
  3. Blue Bars and relative pied Hens
  4. Chequers and relative pied Cocks
  5. Chequers and relative pied Hens
  6. Mealy/Reds and relative pied Cocks
  7. Mealy/Reds and relative pied Hens
  8. Any other colour Cocks (than above)
  9. Any other  colour Hens (than above)

BEST OPEN COCK/BEST OPEN HEN

  1. VLIEG & WENNERS KLASSE
  2. Vlieg klas onder 500km Cocks
  3. Vlieg klas onder 500km Hens
  4. Vlieg klas bo 500 km Cocks
  5. Vlieg klas bo 500 km Hens
  6. Wenners klas onder 500km Cocks
  7. Wenners klas onder 500km Hens
  8. Wenners klas bo 500km Cocks
  9. Wenners klas bo 500km Hens

BEST WINNERS/FLOWN COCK/BEST WINNERS/FLOWN HEN

  1. JONG DUIWE
  2. Blue Bars and relative pied Cocks
  3. Blue Bars and relative pied Hens
  4. Chequers and relative pied Cocks
  5. Chequers and relative pied Hens
  6. Red/Mealy and relative pied Cocks
  7. Red/Mealy and relative pied Hens
  8. Any other color Cocks (than above)
  9. Any other color Hens (than above)

BEST YOUNG COCK/BEST YOUNG HEN

  1. Most points/Runners up
  2. Best Cock on show
  • Best Hen on show
  1. Champion Bird on show

Sekuriteit sal vir Vrydagaand en Saterdag gereël word vir duiwe.  Die Federated Board of Homing Unions aanvaar geen verantwoordelikheid as u duif weg raak of seer kry (skou op eie risiko).

Kontak persone:
Yazeed Moerat – 084 299 4447/083 513 4934
Adrian Rudolph – 072 469 8139

Inskrywings kan gefaks word na: 0862 117 437 (aandag Adrian Rudolph by Maandag 02 Mei 2016 die laatste).  Of per e-mail gestuur word: rudolpha@dws.gov.za GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE.

ENTRY FORM