Vrydagaand se R150, 00 steekbraai met Million Dollar wedvlugveiling daarna
Ons spreker is die bekende en gewilde Charl Stander van Gaddin & Stander hokke.
Skakel Andre Theron 082 557 3636 of Bennie Wiggins 083 7191 809
Uitvlugt Gastehuis het nog drie dubbelle kamers oor teen R375.00 per kop wat deel of R500, 00 enkel. Ontbyt is ook beskikbaar teen R75, 00.
Skakel Uitvlugt Gastehuis of mev Heleen de Wet 082 6582 397 om te bespreek.
Groete
Bennie Wiggins
Sekretaris WKDU
bf*******@ba*******.za
083 7191 809
Recent Comments