FBHU

Download the 2019 Yearbook and the 2019 Race Programme here.

SANPO – Belangrike afkondigings

Unie en Federasie bestuurslede en alle ander lede op die groep. Ek wil namens Fadiel en die SANPO span aan al ons lede en hul gesinne 'n baie voorspoedige en geseende nuwe jaar toewens. BAIE WELKOM AAN AL DIE NUWE LEDE OP DIE GROEP. ONS GROEI MET SO 50 PER WEEK...

read more
Archived results 2008 – 2014

Archived results 2008 – 2014

Results from 2008 - 2014 can be downloaded here. Winzip will be needed to extract the files once downloaded. For those that don't have Winzip it can be downloaded here: http://www.winzip.com/win/en/downwz.html Average size per file/year = +10mb

read more

Laaste SANPO NUUS vir 2015

Unie en Fed besture: Hierdie sal die laaste SANPO NUUS vir 2015 wees. Soos reeds versoek kan u die klub besture se inligting aanstuur sodat al die organisasie sowel as klub besture die inligting ontvang. Ek gaan met 'n proses begin om al ons lede wat e pos het, op die...

read more

SANPO NUUS

SANPO NUUS 9Desember2015 NB/NB/NB/NB/NB ALLE UNIE en FEDERASIE BESTURE: STUUR ASB DIE BESONDERHEDE VAN U VOORRAAD BEAMPTE NA DIE SANPO TESOURIER EN SANPO VOORRAAD BEAMPTE. HULLE BENODIGDIE VOLGENDE: Naam en van Kontaknommer E pos Bewys van betaling van voorraad. Die...

read more

Federated Board of Homing Unions prysuitdeling 2015

Soos gewoonlik was die 2015 duiwe wedvlug seisoen vol opwinding en uitdagings vir die duiwe boere sowel as die bestuur van die FBHU. Die wedvlug program was uidagend en het die vermoëns van elke liefhebber sowel as sy duiwe deeglik getoets. So was daar blydskap vir...

read more

Recent Comments

Categories

Archives

Advertisement

advertisement advertisement
Western Cape Pigeon Racing This website is for the Pigeon Racing fraternity in general. Comments, Union results, club champions and any other issues relating to pigeon racing in general are welcome. Please Note that all copy including text and images are copyrighted. For reprints please contact the webmaster for permission.