by | Mar 3, 2016 | SANPO correspondence
Agenda of the Annual General Meeting of SANPO to be held at the Silver Valke Rugby Club in Pretoria on Saturday the 12th March 2016 at 10H00. Agenda van die Algemene Jaarvergadering van SANPO wat gehou sal word om 10h00 op die 12 de Maart 2016 by die Silver Valke...
by | Mar 3, 2016 | SANPO correspondence
Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van die Suid Afrikaanse Nationale Posduif Organisasie (SANPO) wat gehou sal word op Saterdag 12 Maart 2016 te Silver Valke Rugby Klub , Roestoff straat , Silverton , Pretoria. Alle lede van alle organisasies wat by SANPO...
by | Feb 28, 2016 | SANPO correspondence
Dear all; There appears to be many rumors going around from the uninformed that SANPO (South Africa National Pigeon Organisation) are in the process of designing its own ETS Clocking system, with its own Software and own ETS rings. Please note that nothing is more...
by | Feb 7, 2016 | SANPO correspondence
Notule van SANPO Algemene Jaarvergadering gehou om 10h00 op 28 Maart 2015 te Bloemendal , Durbanville. 1.Verwelkoming Lourens le Roux van die Federated Board heet al die duiweboere baie welkom in die Kaap. Lourens noem dat dit die eerste keer is dat die vergadering...
by | Feb 7, 2016 | SANPO correspondence
Minutes of the Special General Meeting of SANPO held on 6 November 2015 in Durban. Notule van die Spesiale Jaarvergadering van SANPO wat gehou is in Durban op die 6 de November 2015. 1. Welcome / Verwelkoming Faunty Gillmer opens the meeting with a prayer / Faunty...
by | Jan 27, 2016 | SANPO correspondence
Hierdie is slegs ‘n baie kort opsomming van die November vergadering. Die SANPO raadslid sal die volledige terugvoer gee aan alle organisasies in die betrokke streek. FINANSIES: (Willem v Wyk – Voorsitter van die Finansiele komitee) Aanstelling en Gerhard Schack as...
Recent Comments